Argentinië

Een Grobelaar familie het na Argentinië emigreer na die einde van die Boere Oorlog. Dit was Nicolaas Grobelaar, sy vrou en drie van hulle kinders.  Nicolaas en sy vrou was ook neef en niggie synde hulle dieselfde oupa gehad het b5.c4.d1:

b5.c4.d1.e6.f4. Nicolaas Jacobus GROBELAAR *1859.05.21 -1859.06.19 (Burgersdorp) t1932.06.04 (Argentinië) x 1881.04.11 (Burgersdorp) Beatrix Gertruida Catharina GROBLER *1863.04.26 – 1863.08.09 (Burgersdorp) t1930.0l.01 (Argentina) d.v. Paul Johannes GROBLER & Magdeld Magdalena Hendrina STRYDOM (b5.c4.dl.e9)

Dit is nie seker watter van die kinders saam is nie, maar waarskynlik die jongste drie wat dogters was, wat dalk verklaar hoekom daar nie vandag Grobelaars in die Argentynse telefoon boek te vinde is nie.  Die kinders was

g1. Magdeld Magdalena Hendrika *1882.01.12 1882.02.12 (Burgersdorp) x Andries Jacobus de KLERK
g2. Maria Magdalena * 1883.09.07 – 1883.10.07 (Burgersdorp) x Abraham Jacobus VENTER
g3. Beatrix Gertruida Catharina *1885.04.04 – 1885.05.10 (Burgersdorp)
g4. Johanna Gertruida Margaretha *1887.03.24 -1887.05.01 (Burgersdorp) x Hendrik Johannes Charles VERWEY
g5.   Hendrik Christoffel Ignatius * 1890.06.21 -1890.07.27 (Burgersdorp) t1932 Ongetroud.
g6. Johanna Catharina *1893.09.15 -1893.10.29 (Burgersdorp)
g7. Engela Gertruida Susanna *1897.10.11 – 1897.12.08 (Burgersdorp) x Jan BLACKIE
g8. Paulina Johanna Catharina *1902.11.08 – 1902.12.21 (Burgersdorp) x SB van der MERWE

Die van word Grobelaar gespel op hierdie gedenkteken:

Volgens (Du Toit, 1995) het hulle vertrek uit Kaapstad op 21 Oktober 1905 aan boord van die Highland Fling, ‘n Britse vragskip, na Buenos Aires as deel van Trek IV.   Na 17 dae in Buenos Aires vertrek hulle na Chubut aan boord van die Presidente Roca.  Hulle het arriveer in Comodoro Rivadavia op 5 Desember 1903.