Verwantskappe

Hier onder is a lys van persone wat ook DNA toetse gedoen het en ‘n 12 uit 12 ooreenstemming het met my STR resultate.  Die waarskynlikheid dat ons ‘n voorvader deel nie verder as 7 geslagte terug nie is 50%, en die waarskynlikheid dat ons ‘n voorvader deel nie verder as 23 geslagte terug nie is 90%.  In die geval van die ander twee Groblers weet ons ons het ‘n gemeenskaplike voorvader – Jan Grobler ‘- aangesien ons dokumentêre bewys het daarvan in die Grobler geslagsregister.  In die geval van Somerset is die kans baie goed dat hy inskakel by Grobler in Suid-Afrika aangesien daar tot dusvêr nie enige ander Suid-Afrikaanse voorvader geïdentifiseer is wat aan die L-260 haplogroep behoort nie – volgens die Kaap Hollandse Y-DNA projek op familytreedna.com.

VanLiggingVroegste Voorvader
GroblerSuid AfrikaJohann Grobler, b 1678 and d. 1736
GroblerEngeland (vanaf RSA)Johann Grobler, b 1678 and d. 1736
JustVSAOnbekend
SomersetSuid AfrikaOnbekend
StevensVSAPeter Stefanski, ca 1875-ca 1930 Poland