Grobler Ongevalle in WW1

Hier onder is ‘n lys van Duitse Grobler, Gröbler en Gropler ongevalle in Wêreld Oorlog 1.  Die oorgroote meerderheid was in Pruissiese eenhede, as ek dit reg verstaan.

groblers-in-duitsland (2)