Slovenië

Ek was verbaas om te vind dat volgens taal is die vierde grootste versameling werke deur ‘n Grobler outeur, Sloveens.  Dit is naas Engels, Afrikaans en Duits:

Taal

Die lys van Duitse werke sluit werke van Suid-Afrikaanse outeurs in wat vertaal is, maar ek het nie gekontroleer daarvoor nie.  Dit gee nogtans vir ons ‘n idee waar in die wêreld daar Groblers is.  Dit is duidelik dat Grobler oorwegend ‘n Suid-Afrikaanse van is.

Die slimste Grobler in Slovenië is Dr. Marinka Grobler.  Ek het haar probeer kontak maar sonder sukses.

Hier is ‘n lys van outeurs van Slovenië met die van Grobler.

Ana Grobler
Andrej Grobler
Boris Grobler
Boštjan Grobler
Jernej Grobler
Jože Grobler
Lucija Grobler
Maja Grobler
Marinka Grobler
Marko Grobler
Mateja Grobler
Matjaž Grobler
Miro Grobler
Mojca Grobler
Polona Grobler
Vladimir Grobler